Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Beide Steffie Oosthuizen (Goosebay Paints) en Christene van der Vyver (Syd se vrou) het groot operasies ondergaan. Ons wens hulle albei net die beste toe en 'n spoedige herstel.
Verjaarsdae vir die volgende paar dae: April 3 C. Fouche
6 Walter Strydom
6 J.C. Crous
8 Toekie Hattingh (ook haar Huweliksdag)
9 M. L. van Zyl
Sloegters Woensdag 25 Maart
1. Sextist Neethling 41
2. ET Engelbrecht 40
3. Jack Doyle 35
4. Daan Victor 35
5. Dawie Rossouw 35
Naaste aan die Penne: Daan Victor en Solly Wessels
Net een Spogtwee Rupert Roux
Vrydag 27 Maart Hoenderkompetisie (Borg: OK)
1. S. Wessels 22
2. G. Esterhuizen 22
3. J. Le Roux 18
4. J. Coetzee 18
Saterdag Maandelikse Houespel
28 Maart (Borg: Kleinbaai Motors).
Spogtwees Solly Wessels en June Rahn
Naaste aan die Penne: Daan Victor en Solly Wessels
1. Jack Doyle 69 netto; 2. Solly Wessels 70; 3. Pierre Pieters 71; 4. Gina Esterhuizen 72 en 5. Steve Muller 72
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...