In tere herinnering aan Gerda Wessels

 In tere herinnering aan Gerda Wessels

Gansbaai Courant

Wat 'n voorreg was dit nie om vir Tannie Gerda in ons lewens te kon hê nie. As steunpillaar in die Wykskomitee, die Belas-tingbetalersvereniging en ook die Behuisingskomitee wat vir haar so na aan die hart gelê het, sal haar heengaan 'n groot leemte laat. Gelukkig sal haar goeie voorbeeld en die mooi herinneringe wat sy agter gelaat het, ons altyd bybly. Ons bid dat Oom Basie en die res van die familie troos en berusting sal vind in haar goeie nagedagtenis. So 'n ware engel op aarde verdien 'n waardige rusplek by haar Hemelse Vader vir wie sy so oneindig lief was. Rus in vrede!

Munisipaliteit Overstrand - Gansbaai Administrasie

 In tere herinnering aan Gerda Wessels

Munisipaliteit Overstrand Gansbaai Administrasie

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant