Gansbaai Courant

Blog: Ghofnuus (7 May 2015)

Published: 07 May 2015
By:Jannie Brandt

 Verjaarsdae hierdie week:

Mei 8    M.J. Doyle

Mei 9    C. Steyn, Elma Gel- denhuis, C. le Roux, en M. Tobias

Mei 10  S. Harris

Mei 11  Johan Pieterse

Baie geluk aan julle almal, mag die jaar vorentoe net geseënd wees.

Woensdag 29 April SLOEGTERS

1. Jan le Roux      36

2. Daan Victor      35

3. Bev Swart         34

4. George Hunt    34

5 Leon Hattingh  34 

Naaste aan die penne: Leon Hattingh op twee van die drie gate, en hy het  ook die enigste spogtwee gehad.

Vrydag  1 Mei Hoender  (OK is die Borg)

1.  A.Roos             20

2.  F. van Eeden   19

3.  P. Loubser       18

4.  P. Pieters         18 

Die steakaand het weer eens vlot verloop en geluk aan Bobby Brandt wat die R1000 trekking gewen het.

Saterdag 2 Mei 4 ball- bogey plus

Pieter Loubser het twee van die naaste aan die penne gewen en H. Bosman die derde een.

Spogtwees is gewen deur P. Loubser en R. Viljoen.

1. Frikkie van Eeden/ Leon Lombaard           +8

2. J.Nell/ Jan le Roux                                         +7

3. H. Bosman/ Johan Coetzee                         +5

4. Bev Swart/ S. Muller                                       +4

5. A. Roos/ P.Loubser                                        +3

 GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441
                              Fax: 028 384 1225
E-mail:
gbgholf@gmail.com

Recent Posts

Lojale SAPD-lid se s...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Polisiemanne is verslae na die skielike dood van &...

Meester-skrywers
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Gansbaai se twee getoë Strandvelders en ook k...

Vermiste op see stee...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

 ‘n Man, vermoedelik van Mosselbaai, wa...

Vyf droom... en een ...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Vyf finaliste het oor ‘n splinternuwe motor ...