Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Die weer het die afgelope twee naweke baie mooi saamgespeel. Die duiwe is twee weke gelede op Laingsburg losgelaat, uitslae soos volg:
Laingsburg Ope
Danie Smith 1ste
Joshua Booysen 2de, 9de
N Stevens 3de, 11de, 17de
Jurie Swart 4de
A Leonard 5de, 6de, 19de
Louis & Johannes 7de, 8ste
H Hitge B 10de
Corinne & Janine 12de, 14de, 15de
A Scheepers 13de, 16de
H Hitge A 18de, 20ste
Laingsburg JO
Jurie Swart 1ste,17de, 18de
A Leonard 2de
Corinne & Janine 3de, 10de, 12de
D Smith 4de, 7de
H Hitge B 5de
Louis & Johannes 6de, 8ste, 9de, 13de, 14de
Joshua Booysen 11de
P Saal 15de
A Scheepers 16de, 19de
N Stevens 20ste
Verlede naweek is die duiwe op Leeu Gamka losgelaat. Uitslae soos volg:
Leeu Gamka Jo
Corinne & Janine 1ste
D Smith 2de, 16de
Louis & Johannes 3de, 5de, 7de, 8ste, 19de
H HitgeA 4de, 9de, 12de
A Scheepers 6de
H Hitge B 10de, 11de, 13de, 14de
N Stevens 15de
Jurie Swart 17de, 18de
Joshua Booysen 20ste
Leeu Gamka Ope
Louis & Johannes 1ste, 2de, 4de, 18de
Corinne & Janine 3de, 16de, 17de
A Leonard 5de, 6de, 8ste, 13de, 15de
H Hitge A 7de, 12de
H Hitge B 9de, 11de, 14de, 19de
N Stevens 10de
Joshua Booysen 20ste
Duiwe Groete, Corinne Swart
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...