Gholfnuus (2 July 2015)

Gholfnuus (2 July 2015)

Gansbaai Courant

ONTHOU 6 Aug 2015

Algemene Jaarvergadering om 15h30.

Nominasiebriewe by klub beskikbaar.

Dit is elke lid se plig om die vergadering by te woon.

Julie verjaarsdae hierdie week:

3.   J Kruger
4. R Kern, me C van Niekerk en Jnr Burger
6. D Bester
7. Sextus neethling, L Claasen en H Fourie

Baie geluk aan julle vir wie nog 'n jaar toegevoeg is.

Woensdag Sloegters

Hierdie kompetisie is op Donderdag 25 Junie gespeel as gevolg van die weer. 

1. D Victor               34
2. Solly Wessels   32
3. George Hunt      29

Naaste aan die Penne en ook 'n spogtwee, Leon Hattingh.

Vrydag 26 Junie - Hoender (borg OK)

1. D Victor                             19
2. D de Kock                        18
3. G Hunt                              18
4. L Lombaard                    18
5. Andre Roos                    16        

Naaste aan die pen:  D de Kock 

Spogtwees: D de Kock, Leon Hattingh en D van der Merwe.

Saterdag  CASTLE LIGHT DAG  27 Junie

Baie dankie aan Castle Light. Dit was baie goed ondersteun en die kompetisie  was 'n Betterball. Naaste aan die Penne:  Johan Coetzee, D de Kock en J Nell. Spogtwees: Jakkie Beukes nie minder as drie nie!!!!!! Hy weet hoe om te set. D de Kock nie ver agter met twee nie. D Victor, hierdie man se naam is gedurig een van die wenners!

1. Francois van der Merwe en Jakkie Beukes met      50 punte. 
2. Solly Wessels en Royce Woods                                 46
3. George Hunt en D de Kock                                          45
4. Rupert Roux en Sextus Neethling                              43
5. Jacques Nell en Andre Roos                                      43
6. Daan Victor en Andre Coetzee                                    42
7. Rene Lambrechts en Kenny Aitken                           42 

VOLGENDE STEAKAAND  31 JULIE

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441
                              Fax: 028 384 1225
E-mail:
gbgholf@gmail.com

Gholfnuus (2 July 2015)

Jannie Brandt

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant