Gholfnuus (16 July 2015)

Gholfnuus (16 July 2015)

Gansbaai Courant

Woensdag 8 Julie - Sloegters

1) G Hunt 36, 2) J Brandt 35, 3) D Victor 35, 4) J Rahn 34

D de Kock maak 'n Arend op die 6e! Mooi so Dicky! 

Naaste aan die penne is gewen deur E Engelbrecht en George Hunt.

Vrydag 10 Julie - Hoender

1) G Hunt 21, 2) S Wessels 20, 3) S Dreyer 20, 4) D vd Merwe 19 

Spog twee's word behaal deur G Hunt (sommer 2) en D vd Merwe. 

Naaste aan die pen is gewen deur Andre Coetzee.

Saterdag 11 Julie - ZONART LABOUR se Beeskraal Ope

Tollies ( ouderdom 0 tot 40)

1) D vd Merwe 39, 2) P Loubser 33, 3) M Tobias 32, 4) A Slabbert 30

Bulle ( ouderdom 41 tot 60)

1) S Dreyer 38, 2) A Coetzee 36, 3) S May 36, 4) P Swarts 35

Osse ( ouderdom 61 tot Biltong)

1) D Victor 37, 2) G Hunt 36, 3) D Viljoen 34, 4) J Kruger 33

Koeie

1) J Brandt 34, 2) G Esterhuizen 30, 3) M Davin 28, 4) J Rahn 26

Die gemiddeld van die spelers per groep is bereken en die Bulle het die spankompetisie gewen (29.52)

gevolg deur die Koeie, Osse en Tollies.

Algeheel vir die dag was die wenners as volg: 

1) D vd Merwe, 2) S Dreyer, 3)D Victor en 4) A Coetzee

Naaste aan die penne is gewen deur Piet le Roux, Stanley May en Daniel vd Merwe.

P Bredenkamp het 'n Arend behaal.

Spog twee's is behaal deur D vd Merwe (2), R Roux en P le Roux.

Baie dankie aan Bev Swart Jnr van ZONART LABOUR vir die lekker vleis-pryse en wyn wat die spelers gewen het!

Dit was voorwaar 'n heerlike dag vol pret en samesyn, en die pryse fantasties! Dit word baie waardeer deur almal!

Baie dankie ook aan Malcolm Bury wat die Koeie se speensalf geskenk het!

Dankie ook aan Stanley van Gansbaai Spar vir die mooi verpakking van die vleis -pryse.

Sterkte aan ons liga-span wat Saterdag teen Kleinmond speel in die 1e van 2 semi-finaal wedstryde om die wenners van

die Overberg streek te beslis.

ONTHOU 6 Aug 2015 - Algemene Jaarvergadering om 15h30. Nominasiebriewe by klub beskikbaar.

Groetnis, Andre Roos

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441
                              Fax: 028 384 1225                             E-mail: gbgholf@gmail.com

Gholfnuus (16 July 2015)

Andre

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant