Gholfnuus (30 July 2015)

Gholfnuus (30 July 2015)

Gansbaai Courant

Woensdag 22 Julie - Sloegters

1) L Smith 37, 2) G Hunt 36, 3) L Hattingh 30, 4) R Roux 25 

G Hunt wen 2 naaste aan die penne. 

Vrydag 24 Julie - Hoender 

Hierdie week was daar slegs 2 malles wat gespeel het!

D de Kock het die OK-prys (Dankie aan OK vir julle ondersteuning!) voor L Hattingh se neus weggeraap!

Dick het ook 'n spog 2 behaal en die naaste aan die pen gewen. 

Saterdag 25 Julie - Houe Spel

1) D de Kock 67 (Met 'n pragtige 75 bruto!), 2) S Neethling 69, 3) D vd Merwe 71, 4) P Loubser 71 

J Coetzee behaal 'n spog 2. Naaste aan die penne word gewen deur B Swart en J Nell.

Die installasie van die besproeiing op die skoonvelde vorder fluks.  Baie geluk aan Oom Sid vd Vyfer en sy span. Een van die dae gaan ons skoonvelde net so goed wees soos ons setperke!  Baie dankie ook aan Kat Myburgh en sy span vir hulle bydrae tot hierdie projek.

Sonder hulle sou hierdie projek nooit werklikheid kon word nie!

ONTHOU 6 Aug 2015 AJV om 15h30

Nominasiebriewe by klub beskikbaar. 

Die Steak-aand is op 31 Julie (My datum was verlede week foutief - jammer!) - plaas julle bestellings by die klub!!!

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441
                              Fax: 028 384 1225
E-mail:
gbgholf@gmail.com

Gholfnuus (30 July 2015)

Andre Roos

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant