Okkie Smuts palm pryse in

Okkie Smuts palm pryse in

Gansbaai Courant

Laerskool Okkie Smuts in Stanford het uitstekend gevaar in die onlangse Overbergse Eisteddfod. Likho Poni (Gr 3) is as die Algehele Wenner in die Afrikaanse Spraak en Drama Afdeling (Gr R-3) aangewys. In die Engelse Spraak en Drama Afdeling het die volgende groep leerders (Gr 1-7) goeie prestasies behaal (32 sertifikate: 9 goud; 2 goud+; 12 Silver; 1 Silver+; 4 Groen; 4 Cum Laude): Gr 1 - Kirst Mutiziwa, Kuhle Zongwana en Emily Stafford; Gr 2 - Onako Mancoba, Amila Qobo, Inam Badula, Nozipho Ngwenya en Erin Dreyer; Gr 3 - Salmah Sydow, Kim McKay, Nina van Zyl, Salmah Sydow, Kilian Conrad en Kelsey Montagu; Gr 4 - Leo McKee, Craig Möhr, Nick Mőhr, Ababalwe Molisi, Onako Skamen, Misokuhle Zondeka, Thimna Mnyuka, Sinethemba Damakude en Leo McKee; Gr 5 - Jade Coetzee en Nicole Dreyer; Gr 6 - Ethan van der Schyff en Gretchen Ockhuys; Gr 7 - Mitchell Temmers, Asana Miles, Jaques Rossouw en Sergio McGear.    

Deelnemers aan die Kuns Eisteddfod op Vrydag 21 Augustus 2015 te  Laerskool Kleinmond, was Damian van Heerden (Silwer), Mitchell Temmers (Cum Laude), Marlizé Potgieter (Goud), Courtney Andreson (Silver+), Ruben Jacobs (Goud), Rachel Horn (Goud) en Tanique van der Walt (Goud). In die Afrikaanse Spraak en Drama Eisteddfod,    

Afdelings Gedigte en Bladlees (21 Sertifikate: 3 Cum Laude, 10 Goud, 7 silwer en 1 Eervolle vermelding): Gr 1 - Samantha Pasman; Gr 2 - Kylie Lehman en Tanique van der Walt; Gr 3 - Abigail Barkhuizen, Likho Poni en Nico Nieuwoudt (hierdie 3 leerders het almal Cum Laude ontvang); Gr 4 - Chanel Dickson, Kirsten Marshall, Carley-Leigh Cornelius, Cayde Moos, Jade Dreyer en Rushaan May; Gr 5 - Busisiwe Mhlontlo; Gr 6 - Japie Louw, Jeandré Koegelenberg, Marlizé Potgieter en Carla Germishuys; Gr 7 - Heleen Greyling, Kayla Fourie, Jacques Rossouw en Asana Miles. Jade Coetzee het Silwer gekry vir haar blokfluit deelname.

In die “Circuit 2” tweede rondte in Spelling op 25 August 2015, het die volgende leerders soos volg gevaar: Jacques Rossouw (3de); Mark Kruger, Cathleen Blomerus en Imaan Sydow 3de); Nicole Dreyer (2de); Nick Mőhr (2de); Ethan van der Schyff (2de); Salmah Sydow (2de); Craig Mőhr (1ste); Inathi Tshiseka, Johan de Villiers (2de) Kelsey Montaqu (1ste), Emily Stafford (1ste) en Nelissa Yana (3de).

Hardus Botha

Okkie Smuts palm pryse in

Hardus Botha

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed Verminder

R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...

Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.

Gansbaai Courant
Vanuit My Stoel: Julie 2024

Vanuit My Stoel: Julie 2024

Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.

Gansbaai Courant
Sirkels: Anton Goosen se Nuwe Album en Vertonings

Sirkels: Anton Goosen se Nuwe Album en Verton...

Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.

Gansbaai Courant
Kultuurghoeroe's Deurvleg Met Kroonstad Se Kaalvoetkinders

Kultuurghoeroe's Deurvleg Met Kroonstad Se Ka...

Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...

Gansbaai Courant
Amanda Skuiw Na 'n Nuwe Era

Amanda Skuiw Na 'n Nuwe Era

Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.

Gansbaai Courant
Dorp Raak Al Vroliker

Dorp Raak Al Vroliker

Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.

Gansbaai Courant