Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Laerskool Okkie Smuts in Stanford het uitstekend gevaar in die onlangse Overbergse Eisteddfod. Likho Poni (Gr 3) is as die Algehele Wenner in die Afrikaanse Spraak en Drama Afdeling (Gr R-3) aangewys. In die Engelse Spraak en Drama Afdeling het die volgende groep leerders (Gr 1-7) goeie prestasies behaal (32 sertifikate: 9 goud; 2 goud+; 12 Silver; 1 Silver+; 4 Groen; 4 Cum Laude): Gr 1 - Kirst Mutiziwa, Kuhle Zongwana en Emily Stafford; Gr 2 - Onako Mancoba, Amila Qobo, Inam Badula, Nozipho Ngwenya en Erin Dreyer; Gr 3 - Salmah Sydow, Kim McKay, Nina van Zyl, Salmah Sydow, Kilian Conrad en Kelsey Montagu; Gr 4 - Leo McKee, Craig Möhr, Nick Mőhr, Ababalwe Molisi, Onako Skamen, Misokuhle Zondeka, Thimna Mnyuka, Sinethemba Damakude en Leo McKee; Gr 5 - Jade Coetzee en Nicole Dreyer; Gr 6 - Ethan van der Schyff en Gretchen Ockhuys; Gr 7 - Mitchell Temmers, Asana Miles, Jaques Rossouw en Sergio McGear.
Deelnemers aan die Kuns Eisteddfod op Vrydag 21 Augustus 2015 te Laerskool Kleinmond, was Damian van Heerden (Silwer), Mitchell Temmers (Cum Laude), Marlizé Potgieter (Goud), Courtney Andreson (Silver+), Ruben Jacobs (Goud), Rachel Horn (Goud) en Tanique van der Walt (Goud). In die Afrikaanse Spraak en Drama Eisteddfod,
Afdelings Gedigte en Bladlees (21 Sertifikate: 3 Cum Laude, 10 Goud, 7 silwer en 1 Eervolle vermelding): Gr 1 - Samantha Pasman; Gr 2 - Kylie Lehman en Tanique van der Walt; Gr 3 - Abigail Barkhuizen, Likho Poni en Nico Nieuwoudt (hierdie 3 leerders het almal Cum Laude ontvang); Gr 4 - Chanel Dickson, Kirsten Marshall, Carley-Leigh Cornelius, Cayde Moos, Jade Dreyer en Rushaan May; Gr 5 - Busisiwe Mhlontlo; Gr 6 - Japie Louw, Jeandré Koegelenberg, Marlizé Potgieter en Carla Germishuys; Gr 7 - Heleen Greyling, Kayla Fourie, Jacques Rossouw en Asana Miles. Jade Coetzee het Silwer gekry vir haar blokfluit deelname.
In die “Circuit 2” tweede rondte in Spelling op 25 August 2015, het die volgende leerders soos volg gevaar: Jacques Rossouw (3de); Mark Kruger, Cathleen Blomerus en Imaan Sydow 3de); Nicole Dreyer (2de); Nick Mőhr (2de); Ethan van der Schyff (2de); Salmah Sydow (2de); Craig Mőhr (1ste); Inathi Tshiseka, Johan de Villiers (2de) Kelsey Montaqu (1ste), Emily Stafford (1ste) en Nelissa Yana (3de).
Hardus Botha
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...