Raadsheer Johan Nieuwoudt aangetsel as Speaker vir Overberg Distriks Munisipaliteit

Raadsheer Johan Nieuwoudt aangetsel as Speaker vir Overberg Distriks Munisipaliteit

Gansbaai Courant

Baie geluk aan Raadsheer Johan Nieuwoudt met sy aanstelling as Speaker van die Overberg Distriks Munisipaliteit.

Op ‘n Spesiale Raadsvergadering van die ODM wat op Maandag 31 Augustus 2015 plaasgevind het is Raadsheer Johan Nieuwoudt verkies tot Speaker van die ODM. Die pos het vakant geraak toe Raadsheer Danie du Toit aangestel is as Speaker by Theewaterskloof.

Raadsheer Nieuwoudt is ‘n gesoute politikus en hoewel ons nog ver van ons doelwitte vir die ODM is, is ons op die regte pad en met al sy ervaring sal hy beslis ‘n verskil maak.

Met die onmisbare rol wat Raadsheer Nieuwoudt in die gemeenskap en die ODM speel sal ons ons doelwitte makliker en gouer bereik.  Om Speaker van ‘n Raad te wees is nie ‘n maklike taak nie, maar Raadsheer Nieuwoudt het al oor en oor bewys dat hy nie terugstaan vir uitdagings nie.

Burgemeester Lincoln de Bruyn, Raadslede en personeel van Overberg Distriksmunisipaliteit wens Raadsheer Johan Nieuwoudt alle sterkte toe met die belangrike taak wat vir hom voorlê.

Thea Nefdt

Raadsheer Johan Nieuwoudt aangetsel as Speaker vir Overberg Distriks Munisipaliteit

Thea Nefdt

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant