R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
“Die Gansbaai-tak van die DA het ‘n aktiewe deelname aan die jaarlikse Loslitdag gehad,” vertel rdl Riana de Coning. “‘n Groepie lede het eers die stap deur die hoofstraat meegemaak, met skenking van nie-bederfbare produkte, waarna hulle na die Strandlopertjieskool in Blompark gegaan het.” Hulle het ingespring en die stoepgedeelte van die skool verfraai deur helder geometriese patrone teen die mure te verf.
Riana sê die DA lede het soos ‘n ge-oliede masjien saamgewerk en die taak in ‘n japtrap afgehandel. Sy het op die geometriese patrone besluit omdat dit ook ingespan kan word om die kleuters se persepsie van vorms te verbeter. Dit kan ook handig gebruik word as hulpmiddel in kleurherkenning, asook in die ontwikkeling van wiskundige begrippe en om ‘n gesonde basis vir toekomstige wiskundige beginsels vas te lê. Volgende aan die beurt is om ander skole in die dorp en in Masakhane ook te verfraai.
Hardus Botha
DA-lede is hard aan die verf by Strandlopertjieskool in Blompark
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.