R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Woensdag 9 September - Sloegters:
1) D Victor 40, 2) A Roos 38, 3) R Lambrechts 36, 4) P Pieters 36. Naaste aan die penne word gewen deur B Swart, N Jones en E Engelbrecht. Spog 2 word aangeteken deur J Nell en A Roos het 'n arend gemaak.
Vrydag 11 September - Hoender:
S Wessels het die OK-prys gewen met 19 punte. (Dankie aan OK vir julle ondersteuning!) gevolg deur J Nell (17), E Engelbrecht, G Hunt en L Hattingh almal op (16). A Roos was naaste aan die pen.
Saterdag 12 September - Beter-Bal met voorkeur dryf:
Dit was die Kleine Gansies se dag en weereens was dit 'n reuse sukses gewees. Dankie aan Mariana, Gretha en al julle helpers - harde werk word altyd beloon!
1) D vd Merwe en P Loubser 50, 2) E Engelbrecht en E Engelbrecht 47, 3) B Swart en S Muller 46, 4) J Jacobs en D Viljoen 46
5) D Viljoen en D Victor 46, 6) F vd Merwe en J Beukes 45. Naaste aan die pen word gewen deur D Viljoen.
Ons ou vriend JP Strydom is gistraand oorlede. Innige meegevoel aan sy familie. Strekte!
Net soos julle gaan ek verseker die vriendelikheid en geskerts van JP baie mis. Ons gebede is ook met Raymond en Rosa vir 'n spoedige herstel.
Saterdag 19 September word die maandelikse houespel aangebied as deel van die Funky Fynbos naweek. Vrydag 25 September is die volgende Steak-aand, geborg deur Prime Cuts Meat.
Plaas julle bestellings vroegtydig by die klub - Slegs R50.00 per persoon. Groete André
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225 E-mail: gbgholf@gmail.com
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.