Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Laerskool Gansbaai rou saam met dr Barnard en sy familie. Zander was ons hoofseun van 1997 en ook die Dux-leerder van daardie jaar. Hy sal veral deur die huidige skoolhoof onthou word as Laerskool Gansbaai se eerste top uitvoerproduk wat hy as nuwe skoolhoof die jaar gehad het.
Die groot verlies wat sy heengaan laat, word diep betreur en ons gebede is met elkeen wat hierdie groot seer dra.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...