Gansbaai Courant

2015 se Besigheidstudies Markdag groot sukses

2015 se Besigheidstudies Markdag groot sukses

Gansbaai Courant

Dit was weer daardie tyd van die jaar wat Academia se graad 11 Besigheidstudies se leerlinge hul besigheidsvaardighede ten toon gestel het. Groepies leerders moes ‘n besigheidsplan opstel en dit dan toepas. Stalletjies is opgestel en die heerlikste eetgoed is verkoop. Van kolwyntjies, warm sjokolade, vetkoek, pannekoek en toebroodjies en nog vele ander het letterlik gevlieg van die tafels af. Die inisiatief is ook om leerders entrepreneurs vaardighede te leer.

Liezel Mostert

2015 se Besigheidstudies Markdag groot sukses

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant