R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
N.B. Die steak-aand is geskuif na Vrydag 2 Oktober!
Vrydae se 'slap chips', voorberei deur Awie, is 'n reuse sukses!
Awie is op sy pos vanaf skuins na 5, kom kuier gerus en proe hoe heerlik dit is.
Die besproeiing is voltooi en die water begin loop!
Dankie Oom Sid en jou span - dit is 'n groot verbetering!
Donderdag 24 September is Nasionale Braai-dag.
Bring gerus 'n stukkie vleis en slaai en kom kuier saam - die vuur sal brand vanaf 1 uur.
Skakel die klub 028 384 1441 en laat weet hoeveel mense kom sodat ons kan sorg dat daar genoeg kole is.
Woensdag 16 September - Sloegters:
1) L Hattingh 44, 2) R Woods 38, 3) J Brandt 37, 4) D Viljoen 36. Naaste aan die penne word gewen deur A Roos en S Wessels. Spog 2's word aangeteken deur C Bent (2) en B Swart.
Vrydag 18 September - Hoender:
S Wessels het weer die OK-prys gewen met 19 punte (Dankie aan OK vir julle ondersteuning!) gevolg deur L Smith (16), L Hattingh, E Engelbrecht, G Hunt en J Pieterse almal op (15).
D de Kock was naaste aan die pen.
Saterdag 19 September - Houe spel:
1) J Nell 70, 2) E Matthee 77, 3) D de Kock 79, 4) S Wessels 79. Naaste aan die pen word gewen deur S Wessels wat ook 'n spog 2 aangeteken het.
Plaas julle bestellings vroegtydig by die klub vir die steak-aand - Slegs R50.00 per persoon.
Opkomende kompetisies:
3 Oktober Ouetehuis/OK American scramble
10 Oktober Thornburn Security
17 Oktober Houe spel
24 Oktober Old Buck Gin Classic
Groete, André Roos
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.