R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Die jaar was die eerste keer wat Overberg Distrik deelgeneem het aan die SA Meesters Toernooi op Kroonstad. Die resultate is as volg:
Pruimpie Botha Driespel : 1ste en 4de Overberg
Die resultate vir die week is as volg: In die B afdeling is Overberg 5de, in die C afdeling is Overberg 4de, en in die D afdeling is hulle 3de.
Overberg Distrik is 5de uit 13 Distrikte wat deelgeneem het.
OVERBERG DEURNAG
Om 75 jaar van Jukskei te vier gaan Overberg deurnag speel op 16/17 Oktober 2015 te Sandbaai, by Groenberg Jukskeiklub. Die opening is 19h00 Vrydagaand en daar word gespeel tot 07h00 Saterdagoggend.
Inskrywings is R30 per persoon. Spanne kan uit meer as 4 spelers bestaan en kan daar gewissel word van spelers.
Daar sal spanpryse, asook individuele pryse wees vir die persone met die meeste punte.
Verversings sal heel nag te koop wees.
Daar sal ook potjiekos verkoop word deur die nag.
Daar sal musiek en 'n paar ander aktiwiteite wees.
Die oggend sal afsluit met 'n skottelbraai ontbyt.
Daar is plek om te kamp vir die wat tente wil saambring.
Kom geniet die nag saam met Overberg.
Inskrywings kan gedoen word by Penny Davidson per epos: davidsons@sonicmail.co.za of by Jako Botes : lawnmagic@hermanus.co.za
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.