Gholfnuus (15 Oct 2015)

Gholfnuus (15 Oct 2015)

Gansbaai Courant

Donderdag 07 Oktober - Sloegters:

1) R Brandt 35, 2) G Hunt 34, 3) D Victor 34, 4) J Brandt 34. Naaste aan die penne word gewen deur B Swart en D Victor met 'n perfekte kol-hou! Baie geluk Daan - jy speel tans wonderlike gholf!!!!

Vrydag 09 Oktober - Hoender:

D Victor het die OK-prys gewen met 22 punte,  (Dankie aan OK vir julle ondersteuning!) gevolg deur L Hattingh 19, S Dreyer en D vd Merwe beide op 20. D Victor teken 'n spog 2 aan an D vd Merwe 'n Arend - mooi gholf manne! 

Saterdag 10 Oktober – Beter Bal Stableford:

Dit was die 9e jaar wat Thorburn Security hierdie dag aanbied! Dankie aan John Hitchcock en sy span - die wind was erg maar die pryse fantasties! Ons sien uit na die 10e volgende jaar! 

1) E Harris en W Harris 39, 2) P Pieters en R Brandt 38, 3) R Brandt en J Brandt 37, 4) J Coetzee en L Lombaard 37.

Naaste aan die pen word gewen deur R Brandt L Louw en A Gouws. P Pieters wen die langste set en behaal ook 'n spog 2!

Opkomende kompetisies:

17 Oktober Houe spel                        
23 Oktober Steak-aand
24 Oktober Old Buck Gin Classic    
31 Oktober Stableford Multilication

Groete André Roos                                                  

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
The Southernmost Golf Course in Africa

Tel: 028 384 1441   Fax: 028 384 1225   E-mail: gbgholf@gmail.com

Gholfnuus (15 Oct 2015)

André Roos

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant