Top 10 Atletiek

Top 10 Atletiek

Gansbaai Courant

Leerders van Laerskool Gansbaai het op Vrydag, 16 Oktober 2015 aan die Top 10 Atletiekbyeenkoms in Bredasdorp deelgeneem.  Baie geluk aan hierdie span en dié wat medaljes verower het – ons is sommer baie trots op elkeen van julle!

Lede van die span wat  goeie prestasies gelewer het, is:

Fiona Fourie  -  2de plek in 100m; 3de plek in 75mH; 3de plek in 200m
Niel Engelbrecht  - 2de plek in diskus
George Groenewald  -  3de plek in gewigstoot
Jurie-Johann Groenewald  -  3de plek in 1 200m
Niveena Jantjies  -  4de plek in gewigstoot. (Sy het ook saam met die Hoërskole deelgeneem op 17 Oktober en ’n 4de plek in spiesgooi verower)
Anrie van Niekerk   -  5de plek in 70mH
Dehan Botha  -  5de plek in spiesgooi.

Annette Wessels

Top 10 Atletiek

Annette Wessels

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant