Gansbaai Courant

Blog: Gholfnuus (29 Oct 2015)

Published: 29 October 2015
By:André Roos

Woensdag 21 Oktober - Sloegters:

1) D Victor 38, 2) George Hunt38, 3) Dawie Rossouw 37, 4) Andre Roos 37. Naaste aan die penne word gewen deur Lambert Smit en Johan Pieterse. Nico Jones teken ook 'n spog2 aan.

Vrydag 23 Oktober - Hoender:

Jan le Roux het die OK-prys gewen met 18 punte (Dankie aan OK Foods vir julle ondersteuning!) gevolg deur Leon Hatting 18, Herman Rheeder 16, en Senekal Dreyer 16. Naaste aan die pen word gewen deur Harry Holiday. Spog twee's - L. Hatting. 

Saterdag 24 Oktober – Old Buck Gin Classic - 4 Ball / Beter Ball Stableford

Thank you Keith Clark for the wonderful sponsorship, much appreciated by all! 

1) M Tobias/R Woods 51, 2) L. Hatting/J. Beukes 50, 3) J. Nell/ G. Hunt 50, 4) S. Wessels/E. Matthee 46.

Naaste aan die penne word gewen deur Leon Huttingh, Steve Muller en Herman Rheeder. Langste set word gewen deur D. Victor.  Spog 2's word aangeteken deur L. Hattingh en R. Dodgen. 

Opkomende kompetisies:

31 Oktober Stableford Multilication

07 November Academia - Better Ball

14 November - Houe spel

Groete, André Roos

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
The Southernmost Golf Course in Africa
Tel: 028 384 1441
                              Fax: 028 384 1225
E-mail:
gbgholf@gmail.com

Recent Posts

DAFF konfiskeer 2 ru...
Published: 04 August 2017
By: Gansbaai Courant

Na aanleiding van die gereelde klagtes rakende per...

A huge welcome to ou...
Published: 04 August 2017
By: Gansbaai Courant

The Mammal Research Institute Whale Unit conducted...

James Roux se dood '...
Published: 04 August 2017
By: Gansbaai Courant

‘n Bekende eiendomsagent James Roux van Gans...

Hulle stap vir verlo...
Published: 04 August 2017
By: Gansbaai Courant

Twee ware Dapper Stappers, Tommy Beeslaar (48) en ...