Academia se Room

Academia se Room

Gansbaai Courant

Die sesde Prestige Aand van Academia is op Donderdag 22 Oktober gehou. Die verrigtinge is deur dr Johnson geopen.  Die gasspreker vanjaar was mnr Loriston van die Departement van Onderwys.

Die Gansbaai Courant se kreatiewe skryfwerk prys het vanjaar aan Simphiwe Yana gegaan. Die kultuurtrofee is deur Izaan Newman opgeraap.

Die top presteerders in elke graad was: Izaan Newman- gr. 8, Odwa Mntakaziwa – gr. 9, Heinrich van der Merwe – gr 10, Analo Yawa – gr. 11 en Verreynne van Tonder – gr. 12. Op sportgebied het Melandi Steynberg, Jay-Lee Swart en Zandre Otto erekleure ontvang vir rugby.

Die sportman van die jaar is Reginald Alexander en sportvrou van die jaar Melandi Steynberg (sy het Springbokstatus vir damesrugby).   Die junior dux vanjaar is Analo Yawa en senior dux Malcolm Mulope. Die prinsipaal trofee word vanjaar gedeel deur Simphiwe Yana en Caren Kleyn.  Die nuwe hoofseun vir 2016 is Analo Yawa en hoofmeisie Sonja-Lee Spandiel. Die onderhoofseun is Dee-Jay Slamat en onderhoofmeisie is Shirley Yotsi.

Academia wil ook van die geleentheid gebruik maak om Superspar te bedank vir die druk van die sertifikate.

Liezel Mostert

Academia se Room

Liezel Mostert

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant