Gholfnuus (12 Nov 2015)

Gholfnuus (12 Nov 2015)

Gansbaai Courant

Woensdag 4 November - Sloegters:  1) J Pieterse 43, 2) D Victor 38, 3) J Brandt 38, 4) D Viljoen 38.

Naaste aan die penne word gewen deur B Swart en R Roux.  J Pieterse en J Brandt teken spog2's aan.

Vrydag 6 November - Hoender:  G Hunt het die OK-prys gewen met 18 punte, (Dankie OK) gevolg deur F van Eeden 17, L Hattingh 16 en J Beukes 15.

S Wessels het 'n spog twee aangeteken. 

Saterdag 7 November – Better Ball Stableford: Aangebied deur Gansbaai Academia. Dankie aan die Sharkies-span vir 'n heerlike dag. Daar was baie pryse en meer as genoeg te ete en drinke!

1) D Viljoen en F vd Merwe 45, 2) E Engelbrecht en L Lombaard 43, 3) S Wessels en J Brandt 43, 4) M Germishuys en W Germishuys 42. Naaste aan die penne word gewen deur A Roos (2) en L Smith. Langste dryf word gewen deur S Gardner. Spog 2 word aangeteken deur A Roos.                  Opkomende kompetisies:

14 November - Houe spel.           21 November - Enkel Stableford.

28 November - Bonus Bogey.      5 Desember  - Enkel Stableford.

Volgende Steak-aand - 27 November.                     Groete, André Roos

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club,        The Southernmost Golf Course in Africa
Tel: 028 384 1441      Fax: 028 384 1225       E-mail: gbgholf@gmail.com

Gholfnuus (12 Nov 2015)

André Roos

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant