Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Woensdag 11 November - Sloegters:
1) S Muller 41, 2) B Swart 40, 3) G Hunt 39, 4) D Victor 38.
Naaste aan die penne word gewen deur S Neethling en L Smith.
A Roos, J Nell, L Smith en G Hunt (2) teken spog2's aan.
Vrydag 13 November - Hoender:
G Hunt het die OK-prys gewen met 19 punte, (Dankie OK)
gevolg deur L Louw 17, D vd Merwe 16 en J Beukes 13.
Saterdag 14 November – Houe Spel:
1) R Brandt 69, 2) D vd Merwe 71, 3) J Coetzee 71, 4) G Hunt 72.
Naaste aan die penne word gewen deur M Bury en D vd Merwe.
Spog 2's word aangeteken deur S Wessels en D vd Merwe.
Opkomende kompetisies:
21 November - Enkel Stableford.
28 November - Bonus Bogey.
5 Desember - Enkel Stableford.
12 Desember - Build-It gholfdag.
Volgende Steak-aand - 27 November.
Groete, André
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
The Southernmost Golf Course in Africa
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...