Pearly Beach Bewarea Conservancy

Pearly Beach Bewarea Conservancy

Gansbaai Courant

Die algemene jaarvergadering van die Pearly Beach Bewarea vind op Vrydag 18 Desember 2015 om 10:00 in die NG Kerk in Pearly Beach plaas. Dit is die een geleentheid in die jaar waar lede en besoekers kans kry om mekaar beter te leer ken, meer van die Bewarea en sy aktiwiteite te wete te kom, en om voorstelle en insette in die werksaamhede van die Bewarea op die tafel te plaas. Die verslag van die voorsitter, asook die finansiële verslag, sal voorgelê word en die vasstelling van ledegeld, asook die verkiesing van die bestuurskomitee sal behandel word. En dan soos gebruiklik, is ‘n gasspreker uitgenooi om die vergadering toe te spreek. Vanjaar sal dit Dave and Sue Whitelaw wees.  Alle belangstellendes word hiermee uitgenooi om die vergadering by te woon. Die Bewarea se markdag sal op Saterdag 19 Desember 2015 van 09:00 by die Herbarium gehou word. Kontak asb vir Beatrice Bollman by 028 381 9657 om ‘n tafel te bespreek.

The annual general meeting of the Pearly Beach Conservancy will take place on Friday 18 December 2015 at 10:00 in the NG Church in Pearly Beach. This is the one event of the year where members and visitors can get to know each other better, can learn more about the Conservancy and its activities, and can submit proposals and inputs on how the Conservancy can improve its operations. Die chair’s report and financial report will be tabled, the membership fees need to be determined and the election of the management committee will be dealt with. 

And then, as usual, a guest speaker has been invited to address the meeting. This year it will be Dave and Sue Whitelaw. All interested parties are invited to attend. The craft market of the Conservancy will be held on Saturday 19 December 2015 at 09:00 at the Herbarium. Please contact Beatrice Bollman at 028 381 9657 to book a table. Dave and Sue Whitelaw live double lives, working part-time in Cape Town as doctors and retreating to Kleynhagelkraal every month to pursue their interests as amateur naturalists. They own a 28 hectare piece of Kleynhagelkraal, Kleine Perle, adjacent to Kleynkloof, the Ravenscrofts’ private nature reserve. In February 2015 Cape Nature declared the 2 properties a contract nature reserve, under the name Kleynhagelkraal Cluster. Dave has a long history of engagement with bird conservation in the Western Cape and Sue has had a life-long interest in plants. For 7 years, they have explored and recorded the remarkably diverse plant and animal life of the Pearly Beach area, repeatedly challenged by the identification process.  An additional interest is the impact of fire on fynbos and they have been involved in the monitoring process at 2 sites, following Overberg fires in 2009 and 2015.

Vir meer inligting, kontak asb vir / For more information, please contact: Beatrice Bollman - tel 028 381 9657.

Pearly Beach Bewarea Conservancy

Beatrice Bollman

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed Verminder

R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...

Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.

Gansbaai Courant
Vanuit My Stoel: Julie 2024

Vanuit My Stoel: Julie 2024

Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.

Gansbaai Courant
Sirkels: Anton Goosen se Nuwe Album en Vertonings

Sirkels: Anton Goosen se Nuwe Album en Verton...

Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.

Gansbaai Courant
Kultuurghoeroe's Deurvleg Met Kroonstad Se Kaalvoetkinders

Kultuurghoeroe's Deurvleg Met Kroonstad Se Ka...

Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...

Gansbaai Courant
Amanda Skuiw Na 'n Nuwe Era

Amanda Skuiw Na 'n Nuwe Era

Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.

Gansbaai Courant
Dorp Raak Al Vroliker

Dorp Raak Al Vroliker

Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.

Gansbaai Courant