R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Woensdag 25 November – Enkel Stable ford
1) L Hattingh 43, 2) E Engelbrecht 39,
3) L Lombaard 39, 4) R Brandt 38. Naaste aan die penne is gewen deur L Hattingh (2) en D Rossouw. Spog-2’s is aangeteken deur L Hattingh en D Rossouw.
Vrydag 27 November – Hoender
Die OK-prys is gewen deur G Hunt op 18 (Dankie OK!) gevolg deur D vd Merwe 17, J le Roux 15 en A Roos 13.
Saterdag 28 November – Bonus Bogey
1) G Hunt +4, 2) J Coetzee +3, 3) L Lombaard +1, 4) R Roux +1.
Naaste aan die penne is gewen deur L Lombaard en D de Kock.
S Wessels het ‘n spog-2 aangeteken.
OPKOMENDE KOMPETISIES:
2/12/2015 Enkel stableford - Sloegters prysuitdeling.
4/12/2015 Enkel stableford - Hoender – 9 gate.
5/12/2015 Enkel stableford – Green keeper's Revenge.
9/12/2015 Enkel stableford
11/12/2015 Enkel stableford - Hoender – 9 gate.
12/12/2015 4 Ball Alliance (2 scores to count) BUILD-IT.
19/12/2015 Better Ball – OMGEE KERK.
23/12/2015 INTER-DORP.
26/12/2015 GANSBAAI CLASSIC .
NB NB Holiday- Special!!!!
Golfing packages available – contact 0283841441 for more info.
Groete
André Roos
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
The Southernmost Golf Course in Africa
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225 E-mail: gbgholf@gmail.com
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.