Hermanus Hospice

Hermanus Hospice

Gansbaai Courant

Namens die Raad, personeel en pasiënte van Overstrand Hospice, ons opregte dank en waardering aan die borge, individue en besighede in die gemeenskap wat die Pearly Beach skaaplotery ondersteun het. Danksy u bydrae en ondersteuning is ‘n ongelooflike bedrag van R7000 ingesamel.

Overstrand Hospice verskaf palliatiewe sorg aan pasiënte en hul families, wat strek oor ‘n area van 150km vanaf Pearly Beach tot Rooi Els.

Die gemiddelde koste van versorging per pasiënt beloop tans R15 000 en hierdie diens word gratis aan die gemeenskap verskaf. Tans versorg en ondersteun Overstrand Hospice 78 pasiënte en hul families.

Dit is slegs moontlik met die bydraes en ongelooflike ondersteuning van die Overstrandgemeenskap, asook die talle vrywilligers wat onbaatsugtig hul tyd en dienste beskikbaar stel. ‘n Spesiale dank ook aan die organiseerder, Coenie Fourie. Die gelukkige wenners van die trekking is:  Eerste Prys (Skaap geborg deur Johan van Dyk): Suené Claassen. Tweede Prys (Hoender geskenk deur Kekkel & Kraai): Jan Beukes. Derde Prys (Geborg deur Pearly Beach winkel): Chris Keyser.

Suzette Botha

Hermanus Hospice

Suzette Botha

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed Verminder

R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...

Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.

Gansbaai Courant
Vanuit My Stoel: Julie 2024

Vanuit My Stoel: Julie 2024

Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.

Gansbaai Courant
Sirkels: Anton Goosen se Nuwe Album en Vertonings

Sirkels: Anton Goosen se Nuwe Album en Verton...

Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.

Gansbaai Courant
Kultuurghoeroe's Deurvleg Met Kroonstad Se Kaalvoetkinders

Kultuurghoeroe's Deurvleg Met Kroonstad Se Ka...

Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...

Gansbaai Courant
Amanda Skuiw Na 'n Nuwe Era

Amanda Skuiw Na 'n Nuwe Era

Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.

Gansbaai Courant
Dorp Raak Al Vroliker

Dorp Raak Al Vroliker

Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.

Gansbaai Courant