Jukskeinuus (10 Dec 2015)

Jukskeinuus (10 Dec 2015)

Gansbaai Courant

Juskeispanne van oor die hele Overberg distrik, asook enkele spanne vanuit die Boland en Westelike Provinsie het verlede Saterdag op Sandbaai aan die Groenberg Opedag Kompetisie deelgeneem. Die jukskeispan van Gansbaai wat die brons medalje in die A-afdeling verower het, is vlnr  Hennie Henn, Stella Geldenhus, Toeks Moore en Karina Botha.

(Foto: Krynauw du Toit)

Cecilia Jacobs

Jukskeinuus (10 Dec 2015)

Cecilia Jacobs

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant