Gholfdag

Gholfdag

Gansbaai Courant

Woensdag 16 Desember–Enkel Stableford:

1) S Wessels 39, 2) P Wagenaar 38, 3) F v Eeden 37, 4) T Putzi 36. 

Naaste aan die penne is gewen deur P Wagenaar, P Pieters en A Roos.

Spog-2’s is aangeteken deur R Roux, P Wagenaar en N Harrison. 

Vrydag 18 Desember – Hoender:

Die OK-prys is gewen deur S Wessels 19 (Dankie OK!),

gevolg deur L Louw 19, F v Eeden 17 en A Roos 17. 

Saterdag 19 Desember – 4 Ball Better Ball geborg deur o.m.G.e.e. Bediening:

1) D vd Merwe en L Louw 48, 2) B Swart en S Muller 43, 3) A Grove en J Grove 43, 4) J Nell en P Wagenaar 42.

Naaste aan die penne is gewen deur L Louw, M Louw en D Muntingh. J Nell het ‘n Spog-2 aangeteken.

Daar was pryse te kies en te keur en heerlik gekuier!

Dankie aan Ds Deon en sy span vir ‘n heerlike dag, wel gedaan!

OPKOMENDE KOMPETISIES: (Let op die veranderings asb.) 

23/12/2015 INTER-DORP - GANSBAAI CLASSIC Enkel stableford.
26/12/2015 Enkel stableford.
30/12/2015 Enkel stableford.
01/01/2016 Enkel stableford – Hoender – 9 gate.
02/01/2016 Medal.
06/01/2016 Enkel stableford.
08/01/2016 Enkel stableford – Hoender – 9 gate.
09/01/2016 Enkel stableford.
13/01/2016 Sloegters – enkel stableford. 

NB NB Holiday- Special!!!!

Golfing packages available – contact 0283841441 for more info.

Groete, André Roos

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
The Southernmost Golf Course in Africa
Tel: 028 384 1441
                              Fax: 028 384 1225

E-mail: gbgholf@gmail.com

Gholfdag

André Roos

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant