EXTENTION OF OBJECTION PERIOD FOR

EXTENTION OF OBJECTION PERIOD FOR

Gansbaai Courant

EXTENTION OF OBJECTION PERIOD FOR  VALUATION ROLL 2016/2017 – 2020/2021

Due  to the numerous requests received by the Overstrand Municipality, the municipality has resolved to extend the time period  in which objections must be submitted in terms of section 49 of the Local Government : Property Rates Act, 2004 (Act 6 of 2004).

The closing date on which objections must be submitted will now be 18 March 2016.

Every property owner in the Overstrand Municipality area is urged to make use of this opportunity to inspect the valuation roll at the under-mentioned offices of the municipality or on the municipal website (www.overstrand.gov.za) and object if there have been an omission or incorrect information captured in  the  roll  or the market value of the property is in your opinion incorrect.

Kleinmond:           33 Main Road, Kleinmond           028 271 8400

Hermanus:           1 Magnolia Street, Hermanus     028 313 8000

Stanford:            15 Queen Victoria Str, Stanford      028 341 8500

Gansbaai:             Main Road, Gansbaai                  028 384 8300

The  prescribed  objection  forms  are also available at the offices and on our website which must be completed and submitted not later than 18 March 2016.

BESWAARTYDPERK VIR WAARDASIEROL 2016/2017 – 2020/2021 WORD VERLENG

Overstrand Munisipaliteit het verskeie versoeke ontvang om ingevolge Artikel 49 van die Plaaslike Regering:  Munisipale Wet op Eiendomswaardering (Wet no.6 van 2004), die beswaartydperk vir waardasies te verleng.

Die beswaartydperk is nou verleng na 18 Maart 2016.

Elke eienaar van ‘n perseel in die Overstrand Munisipaliteit area word aangemoedig om die waardasierol  te inspekteer en ‘n beswaar in te dien ten opsigte van enige foutiewe inligting of markwaarde wat bespeur word.

Die nuwe waardasierol is beskikbaar vir inspeksie by die volgende munisipale kantore, asook op die munisipale webblad (www.overstrand.gov.za)

Kleinmond:          Hoofstraat 33, Kleinmond           028 271 8400

Hermanus:           Magnoliastraat 1, Hermanus     028 313 8000

Stanford:           Queen Victoriastraat 15, Stanford 028 341 8500

Gansbaai:             Hoofstraat, Gansbaai                  028 384 8300

Die beswaarvorms moet nie later as 18 Maart 2016 by een van genoemde kantore ingehandig word nie.

EXTENTION OF OBJECTION PERIOD FOR

VALUATION ROLL 2016/2017 – 2020/2021

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed Verminder

R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...

Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.

Gansbaai Courant
Vanuit My Stoel: Julie 2024

Vanuit My Stoel: Julie 2024

Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.

Gansbaai Courant
Sirkels: Anton Goosen se Nuwe Album en Vertonings

Sirkels: Anton Goosen se Nuwe Album en Verton...

Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.

Gansbaai Courant
Kultuurghoeroe's Deurvleg Met Kroonstad Se Kaalvoetkinders

Kultuurghoeroe's Deurvleg Met Kroonstad Se Ka...

Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...

Gansbaai Courant
Amanda Skuiw Na 'n Nuwe Era

Amanda Skuiw Na 'n Nuwe Era

Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.

Gansbaai Courant
Dorp Raak Al Vroliker

Dorp Raak Al Vroliker

Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.

Gansbaai Courant