R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Woensdag 04/05/2016
Sloegters – Enkel Stableford
D de Kock 37, 2) G Hunt 36, 3) G Esterhuizen 36, 4) D Rossouw 36. Naaste aan die penne is gewen deur R Brandt en S Neethling.
Vrydag 06/05/2016
Hoender – Enkel Stableford
Die wenner van OK se prys was L Lombaard met 19 (Baie dankie OK vir julle borgskap!) gevolg deur D vd Merwe 17, S Wessels 16 en E Engelbrecht 15. Naaste aan die pen is gewen deur S Wessels.
Saterdag 30/04/2016
Kompetisie – Medal
S Neethling 72, 2) P du Toit 76, 3) S Wessels 78, 4) G Hunt 78. Naaste aan die penne is gewen deur G Hunt en P du Toit. Voorgee Liga: Gansbaai klop Kleinmond 4½ teen 1½. Goeie wen manne!
Opkomende Kompetisies/Funksies:
11/05/2016 Sloegters – Enkel Stableford
13/05/2016 Hoender – Enkel Stableford (9 gate) Braai
14/05/2016 Enkel Stableford
18/05/2016 Sloegters – Enkel Stableford
20/05/2016 Hoender – Enkel Stableford (9 gate) Braai
21/05/2016 Better Ball
25/05/2016 Sloegters
27/05/2016 Hoender – Enkel Stableford (9 gate) Steak-aand
28/05/2016 Enkel Stableford
Liga teen Riviersonderend tuis.
Groete,
André Roos,
028 384 1441
gbgholf@gmail.com
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.