R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Woensdag 08/06/2016 Sloegters – Enkel Stableford
1) D Victor 42, 2) S Wessels 41, 3) J Coetzee 40, 4) D Rossouw 39. Naaste aan die penne is gewen deur C Spanellis, A Roos en C Bent. Spog 2’s is aangeteken deur D Victor, J Nell, A Roos en J Pieterse.
Vrydag 10/06/2016 Hoender – Enkel Stableford
Die wenner van OK se prys was S Wessels met 20 gevolg deur A Roos 15, G Hunt 14 en D de Kock 12.
Saterdag 11/06/2016 Kompetisie – Enkel Staleford
1) S Wessels 42, 2) A Roos 40, 3) S Muller 38, 4) B Swart 38. Naaste aan die penne is gewen deur A Roos, G Hunt en E Engelbrecht. Spog 2’s is aangeteken deur T Muller en A Roos. Die Ligaspan het gelykop gespeel teen Theewaterskloof, baie goeie half, manne! Dit beteken dat hulle nou in die semi-finaal gaan speel in Swellendam!
Opkomende Kompetisies
15/06/2016 Sloegters
17/06/2016 Hoender – Enkel Stableford (9 gate) Braai
18/06/2016 Bonus Bogey
22/06/2016 Sloegters
24/06/2016 Hoender – Enkel Stableford (9 gate) Steakaand
25/06/2016 Enkel Stableford
29/06/2016 Sloegters
01/07/2016 Hoender – Enkel Stableford (9 gate) Braai
02/07/2016 Houespel
06/07/2016 Sloegters
08/07/2016 Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
09/07/2016 Enkel Stableford
André Roos, 028 384 1441
Southern Most Golf Course in Africa
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.