R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Woensdag 19/07/2016 Sloegters – Enkel Stableford
1) N Harrison 40, 2) C Bent 39, 3) G Hunt 39, 4) E Engel-brecht 37.
Naaste aan die penne is gewen deur C Bent, G Esterhuizen en S Muller. R Lambrechts het ‘n spog 2 behaal.
Vrydag 15/07/2016 Hoender – Enkel Stableford
1) A Roos 19, 2) G Hunt 18, 3) S Wessels 18, 4) D Victor 17.
Saterdag 16/07/2016 Kompetisie – Stableford Multiplication
1) D vd Merwe & A Gouws 80, 2) S Neethling & D de Kock 67, 3) P Loubser & A Roos 66, 4) E Engelbrecht & D Rossouw 65. Naaste aan die penne is gewen deur S Neethling en D Victor.
Kompetisies/Funksies:
20/07/2016 - Sloegters
22/07/2016 - Hoender – Enkel Stableford (9 gate) Braai
23/07/2016 - Enkel Stableford. Sterkte aan die ligaspan op Swellendam – vasbyt
manne!
27/07/2016 - Sloegters
29/07/2016 - Hoender – Enkel Stableford (9 gate) STEAKAAND
30/07/2016 - Enkel Stableford
03/08/2016 - Sloegters
05/08/2016 - Hoender – Enkel Stableford (9 gate) Braai
06/08/2016 - Enkel Stableford
10/08/2016 - Sloegters
12/08/2016 - Hoender – Enkel Stableford (9 gate) Braai
13/08/2016 - Better Ball
17/08/2016 - Sloegters
Groete, André Roos
028 384 1441
gbgholf@gmail.com
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.