R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
“As die gordyn oopgaan en ‘n saal vol gesiggies straal hier voor jou – dit is wat al die maande se oefen die moeite werk maak.”
Die 2016-Melodramagroep is reeds van 16 Mei af hard aan die oefen vir vanjaar se vertoning wat in Oktober plaasvind. Soos elke ander jaar, word die eerste vertoning aan minder bevoorregte kinders in ons omgewing gewy. Die Melodrama-groep doen ‘n versoek op die publiek om ‘n kind vir daardie aand te borg teen R60, wat die vertoning en ‘n burgerete insluit. Skakel Juanita Hage by 071 254 9396 of Heidi Visser by 082 415 5517 vir meer besonderhede.
Die groep wat twee keer per week by die Pretoriussaal oefen is heel voor: Toni Boshoff, eerste ry van links: Deon Kilian, Roxanne Moore, Heidi Visser, Adri Nigrini, Juanita van Zyl, Maud Mostert, Yolanda Brand, Rosa Rabé, Koos Holtzhausen, Gericke van Eck en Verschelle Adams. Agter: André en Juanita Hage, Na-Zain Anta, Karin van der Westhuizen, Rianco Holtzhausen en Corrie Avenant. Afwesig: Patricia Zhalia, JP Rossouw en Jonathan Doyle.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.