R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Die boot Rusty van Gustav Groenewald (heel regs) verdien beslis ook nou WP-kleure nadat sy hele span in WP-blou spog. Drie van die vier hengelaars is boonop familie.
Links staan Gustav se kleinseun, Werner van Zyl (14) wat al visvang vandat hy ses jaar oud is. Dit is die tweede jaar dat hy WP kleure verwerf. Hy is ook kaptein van die WP-juniorspan. Amanda van Staden, Gustav se dogter vang al bykans tien jaar vis en dit is ook háár tweede WP-jaar. Sy is kaptein van die WP-damespan.
Chris Fourie is Dinsdagaand, 9 Augustus seremonieel gecap as WP-Hengelaar en Gustav spog met sy WP-skipper kleure.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.