R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Woensdag 17/08/2016 Sloegters – Enkel Stableford
1) Lombaard 43, 2) G Hunt 40, 3) D de Kock 38, 4) C Bent 38. Naaste aan die penne is gewen deur L Lombaard, A Roos en C Bent. Spog 2’s is aangeteken deur C Bent (2), G Hunt en A Roos.
Vrydag 19/08/2016 Hoender – Enkel Stableford
1) L Hattingh 22, 2) L Lombaard 20, 3) S Wessels 19, 4) E Engelbrecht 19. R Bentz was naaste aan die pen gewees.
Saterdag 20/08/2016 Kompetisie – Enkel Stableford
1) P Loubser 40, 2) N Harrison 39, 3) S Wessels 34, 4) J Rahn 33. Naaste aan die penne is gewen deur S Neethling, W Muller en F Walters. Spog 2’s is aangeteken deur N Harrison, A Roos en W Muller.
Kompetisies/Funksies:
24/08/2016 Sloegters
25/08/2016 Algemene Jaarvergadering om 17:30
26/08/2016 Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
26/08/2016 Steak-aand Plaas julle bestellings asb.
27/08/2016 Enkel Stableford
29/08/2016 Hollow tinning – baan gesluit vir 3 dae.
01/09/2016 Sloegters Neem kennis asb!!!!!
02/09/2016 Hoender – Enkel Stableford (9 gate) Braai
03/09/2016 Enkel Stableford
07/09/2016 Sloegters
09/09/16 Hoender – Enkel Stableford (9 gate) Braai
03/09/2016 Enkel Stableford
07/09/2016 Sloegters
10/09/2016 Medal
André Roos
028-384-1441
gbgholf@gmail.com
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.