R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Woensdag 24/08/2016 Sloegters - Enkel Stableford
1) A Roos 37. 2) D Victor 36. 3) G Hunt 36. 4) E Engelbrecht 34. Naaste aan die penne is gewen deur G Hunt en E Engelbrecht.
Vrydag 26/08/2016 Hoender - Enkel Stableford
1) J Pieterse 22. 2) D Victor 18. 3) G Hunt 18. 4) J Schneider 17. D Victor was naaste aan die pen gewees.
Saterdag 27/08/2016 Kompetisie – Enkel Stableford
1) G Hunt 40. 2) D Victor 39. 3) J Rahn 38. 4) A Roos 36.
Naaste aan die penne is gewen deur A Roos (2) en J Rahn.
Spog 2’s is aangeteken deur S Wessels en J Rahn.
Kompetisies/Funksies: Afslaantye tussen 09:00 en 11:00
01/09/2016 Sloegters Neem kennis asb!!!!!
02/09/2016 Hoender - Enkel Stableford (9 gate) Braai
03/09/2016 Enkel Stableford
07/09/2016 Sloegters
09/09/2016 Hoender - Enkel Stableford (9 gate) Braai
03/09/2016 Enkel Stableford
07/09/2016 Sloegters
10/09/2016 Medal
14/09/2016 Sloegters
16/09/2016 Hoender - Enkel Stableford (9 gate) Braai
17/09/2016 Better Ball
21/09/2016 Sloegters
23/09/2016 Hoender - Enkel Stableford (9 gate) Braai
24/09/2016 Enkel Stableford
André Roos 028 384 1441 gbgholf@gmail.com
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.