R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Woensdag se Sloegterskompetisie is gewen deur Charlie Bent met 41, en hy speel ook ‘n 72 bruto vanaf ‘n 5 voorgee. 2de was Etienne Engelbrecht 39, gevolg deur Steve Muller 36, Andre Roos 35, Sextus Neethling 35, Gina Esterhuizen 35, Jacques Nell 34, Daan Victor 34, Dawie Viljoen 34 en Johan Pieterse 33. Naaste aan die penne op putjie no 2 & 11 is Leon Lombard, no 8 & 17 is Charlie Bent en no 15 is Neil Harrison. Steve Muller teken ‘n Spog 2 aan op no 17. Leon Lombard wen die boerpotputjie (6, 16 en 18).
Vrydag se OK Foods-geborgde kompetisie is gewen deur Andre Roos 22, gevolg deur George Hunt 19, Senekal Dreyer 18, Daan Victor 17, Dickie de Kock 17, Richard Bentz 17. George Hunt teken ‘n Spog 2 aan op no 2 en Lieb Louw is die naaste aan pen op putjie no 8.
Saterdag se Houespel is gewen deur Dickie de Kock 69, gevolg deur Johan Kruger 70, Lieb Louw 71, Elias Matthee 71, Ettienne Engelbrecht 71, Sextus Neethling 73, Solly Wessels 73, Charlie Bent 74, Steve Muller 74 en Johan Coetzee 74. Naaste aan die penne op no 2 & 11 en ook op no 8 & 17 is gewen deur Pieter Loubser. Solly Wessels teken ‘n Spog 2 aan op putjie no 11.
Senior Liga: Gansbaai se span het Saterdag in die Paarl teen Hermanus gespeel en verloor 0/6.
Beeskraal Ope op 1 Oktober.
Thorburn Security op 8 Oktober. Die formaat is ‘n 4BBB Stableford
Die AJV se voorstel dat afslaantye verander word, het ontevredenheid veroorsaak. Die besluit is soos volg gewysig:
Afslaantye vir Woensdae en Saterdae vir September en Oktober is vanaf 08:00 - 09:00.
Vanaf November sal afslaantye vanaf 07:30 - 08:30 wees.
Johan Coetzee 082-878-0534 gbgholfklub@gmail.com
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.