R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Woensdag se Sloegterskompetisie word gewen deur Leon Hattingh met 42 punte, gevolg deur Fanus Walters 40, Daan Victor 39, Charlie Bent 37, Johan Coetzee 36, Sextus Neethling 36, Hugo Groenewald 36, Jannie Brandt 34, Steve Muller 34, Gina Esterhuizen 34.
Naaste aan penne was Bev Swart op no 2 & 11 en Johan Pieterse op no 8 & 17. Johan Coetzee wen die Boerpotputjies no 5, 10 & 15.
Vrydag se 9-putjie kompetisie is gewen deur Leon Lombard met 19 punte, gevolg deur George Hunt 18, Andre Coetzee 17 en Solly Wessels 15.
Saterdag se kompetisie, ‘n 2 Ball American Scramble - was Danie en Marietjie Fourie met 64 in die wenplek, gevolg deur June Rahn en Pieter Loubser 64, Daniel van der Merwe en Francois van der Merwe 64, Dick de Kock en André Roos 64, Richard Bentz en Melvin Tobias 65, Jakkie Beukes en Lieb Louw 66, Solly Wessels en Elias Matthee 67, George Hunt en Sextus Neethling 69, Etienne Engelbrecht & Hennie Kriel 69 en Bev Swart & Steve Muller 70.
Naaste aan die penne op no 2 & 11 was Francois van der Merwe, op 8 & 17 was Daniel van der Merwe en Lieb Louw op no 15.
Spogtwee’s word aangeteken deur El Matthee (2), Etienne Engelbrecht (17) en Lieb Louw (11).
Interklub op Theewaterskloof was ‘n sopnat affêre - lekker gereën! Uitslag was soos volg: Caledon 169, Kleinmond 161, Gansbaai 160, Hexvallei 157 en Theewaterskloof 156. Mooi gespeel, Gansbaai Span!
Steakbraai vind plaas op Vrydag 28 Oktober.
Volgende Saterdag se kompetisie is ‘n 4BBB Stableford en word aangebied met komplimente van die “Rookkamer Stokers”!
Thorburn Security Gholfdag sal nou gespeel word op 26 November.
Johan Coetzee, 082-878-0534, gbgholf@gmail.com
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.