R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Die Kleinbaai See-en-Teekring het 2016 op ‘n gesellige noot tydens hul byeenkoms op Woensdag, 2 November 2016 afgesluit - maar ook met ‘n traan in die oog.
Hulle het afskeid geneem van Bertha Brits wat vir die afgelope tien jaar as voorsitter gedien het. Sy sal wel as lid aanbly en gereeld as ‘n gasvrou ingespan word.
Kleinbaai See-en-Teekring is sowat 27 jaar gelede op 19 Februarie 1989 deur dertien vroue gestig met die doel om sommer net rustig saam te kuier. Aanvanklik het hulle in ‘n huis bymekaar gekom, maar met die aanwas van lede na sowat vyftig, het hulle na Overberg Boothengelklub se saal verskuif.
Hul byeenkomste het ook nie net by saamkuier gebly nie, maar is gekenmerk deur vele interessante en leersame aanbiedinge.
Hoogtepunte gedurende 2016 is onder andere: ‘n Praatjie oor walvisse en die jaarlikse telling van hierdie reuse diere; ‘n lente sangkompetisie; ‘n besoek aan Groeneweide Kwekery om meer oor skilpadbewaring en hul eetgewoontes te leer.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.