R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Woensdag se Sloegterskompetisie is gewen deur Etienne Engelbrecht met 43 punte, gevolg deur El Matthee 40, George Hunt 40, Dick de Kock 39, Charlie Bent 36, Johann Kruger 36, Andre Roos 35, Solly Wessels 34, Johan Coetzee 33, Steve Muller 33. Naaste aan die penne op no’s 2 en 11 was Charlie Bent en George Hunt op no’s 8 en 17. Richard Bentz teken ‘n Spog Twee aan op putjie no 2. Dick de Kock en Leon Lombard wen die Boerpot-putjies no’s 3, 6 en 9.
Vrydag se 9-putjie OK Foods kompetisie, is gewen deur Jakkie Beukes met 22 punte, gevolg deur Pieter Loubser 21, Solly Wessels 21, Andre Coetzee 20, Hennie Kriel 20 en Daniel van der Merwe 19.
Saterdag se Thorburn Security kompetisie se formaat was ‘n 4BBB Stableford. Once again June Rahn, the Grande Dame of Gansbaai Golf Club, showed her magnificent skills with a golf club and emerged as the winner with her partner Wilfred van Coller with a total of 46 points. Well done!
Melvin Tobias en Pieter Loubser het gevolg met 44, ET Engelbrecht en Solly Wessels 43, George Hunt en Jacques Nell 42, Dawie Viljoen en Niel Harrison 42, Lieb Louw en Daniel van der Merwe 42, Leon Hattingh en Jakkie Beukes 42, Johan Coetzee en George Hunt 42, Andre Roos en Sextus Neethling 41, Andre Gouws en Senekal Dreyer 40, Pierre Pieters en Cedric Whittal 39.
Naaste aan die penne was Andre Gouws op no’s 2 en 11, Steve Muller op no’s 8 en 17 en Anthony Slabbert op no 15. Spog Twee’s word aangeteken deur Jacques Nell op no 11 en Joan Lancefield op no 8.
Steakbraai word gehou op Vrydag, 9 Desember en Saterdag se kompetisie is ‘n Houespel.
Johan Coetzee, 082 878 0534, gbgholf@gmail.com
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.