A reflection on 2016

A reflection on 2016

Gansbaai Courant

At the end of 2016, we can on reflection, indeed be thankful for another blessed year!

A wise man once said “to love, means to give and receive that which can neither be bought nor sold, neither earned nor stolen”. So be kind to each other and extend a supportive hand  to the sick, the lonely and the sad. After all, isn’t that the true meaning behind the Christmas spirit?

Aan al ons besoekers – ‘n warm en vriendelike verwelkoming in die Overstrand. Geniet ons gasvryheid, pragtige natuurskoon en strande. Wees asseblief versigtig met die maak van vure! Dit is nou ons brandseisoen en dit is warm en droog. Blus braaivleisvure na gebruik. Vuurwerke mag slegs op die voorgeskrewe areas afgeskiet word en nêrens anders nie- nie eers in u eie privaat erf nie. Dink asseblief aan die troeteldiere wat erg getraumatiseer raak met al die lawaai. 

Werk asseblief saam en laat slegs u voetspore na wanneer u terugkeer huis toe en ons verwelkom u volgende keer weer met ope arms.

Unfortunately here in the Overstrand we also experience an increase in criminal activity during the festive season.

I call on all communities to be vigilant and report suspicious activities and vandalism of municipal properties to the police and law enforcement agents. We must show that we care, by protecting the properties of fellow human beings and by looking after the infra structure that the municipality has provided.

To the Gansbaai community - thank you once again for the support during the past year and it was a privilege to be of service to you.

It is my wish that you experience the blessings of Christmas and that the year 2017 brings peace and prosperity. May the true meaning of the season fill your heart and home with many blessings. 

Mag almal ‘n wonderlike voorspoedige 2017 beleef en mag ons in die nuwe jaar voortbou op ons suksesse.

Goedheid en Guns.

A reflection on 2016

Cllr Riana de Coning

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed Verminder

R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...

Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.

Gansbaai Courant
Vanuit My Stoel: Julie 2024

Vanuit My Stoel: Julie 2024

Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.

Gansbaai Courant
Sirkels: Anton Goosen se Nuwe Album en Vertonings

Sirkels: Anton Goosen se Nuwe Album en Verton...

Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.

Gansbaai Courant
Kultuurghoeroe's Deurvleg Met Kroonstad Se Kaalvoetkinders

Kultuurghoeroe's Deurvleg Met Kroonstad Se Ka...

Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...

Gansbaai Courant
Amanda Skuiw Na 'n Nuwe Era

Amanda Skuiw Na 'n Nuwe Era

Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.

Gansbaai Courant
Dorp Raak Al Vroliker

Dorp Raak Al Vroliker

Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.

Gansbaai Courant