R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Altesaam 18 Gansbaaiers en hul gaste het die spesiale aanbod op die eko-boottoere wat Dyer Island Cruises op die oomblik aanbied, benut. Die grootste verrassing van die dag was die sonvis, ook bekend as die mola-mola wat slegs in diep seewater voorkom.
Die groep is van links Hanro, ‘n Potchefstromer, Hannes en Tiekie van Biljon, Samantha Otto, Henry Coston en Bart van Biljon, Lorraine Fourie en Lida-Mari van der Walt van Bloemfontein, Estelle Paulsen, Du Toit Kotze, Monica Hayes en Martiena Kotze. Voor sit Danie en Liesl Marais van Bloemfontein, Emmie van Wyk en Marinda van der Walt.
Son, see en die diepblou see
Emmie het ‘n bietjie navorsing gaan doen en die volgende inligting oor die sonvis raakge’google’: The mola-mola, or sunfish, can grow as big as a pickup truck… and carry up to 40 kinds of parasites. That’s great news for cleaner fish and seagulls, who pick them off the sunfish at a nearby kelp spa. Sunfishes are the heaviest of all bony fish and can be found in oceans all over the world. Fully grown adults can weigh over 5 000 pounds and grow up to 14 feet from top to bottom, and 10 feet wide, but unlike most fish, they have no tails. Sunfish live on a diet consisting mainly on jellyfish, but because this diet is nutritionally poor, they consume large amounts to develop and maintain their great bulk. Females of the species can produce more eggs than any other known vertebrate.
Gaan lees gerus meer oor die interessante spesie op YouTube.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.