R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Woensdag se Sloegterskompetisie is gewen deur Solly Wessels met 43 punte, gevolg deur Pierre Pieterse 39, Sextus Neethling 39, Dawie Viljoen 37, Piet du Toit 35, Jacques Nell 35, Lieb Louw 35, Toni Sauter 33, Bev Swart 33 en George Hunt 31.
Solly Wessels teken 'n Arend aan op putjie no 1. Naaste aan die penne was ET Engelbrecht op no’s 2 en 11, George Hunt op no’s 8 en 17 en JP Laubscher op no 15.
Vrydag se OK Foods 9-putjie kompetisie is gewen deur Leon Hattingh met 19 punte, gevolg deur George Hunt 19, Andre Coetzee 18, Hennie Kriel 17, Richard Bentz 17 en ET Engelbrecht 16.
Saterdag se kompetisie was 'n Gekombineerde Stable-ford, en die wenners was Solly Wessels en Andre Roos met 73, gevolg deur Dawie Viljoen en Sextus Neethling 68, Bev Swart en Steve Muller 66, George Hunt en Daan Victor 66, Dirk van Dyk en Jack Doyle 65, Neil Harrison en Leon Lombaard 63, Pierre Pieterse en Hugo Groenewald 62, George Hunt en Johan Coetzee 62, Leon Hattingh en Malcolm Bury 58. Naaste aan die penne was Malcolm Bury op no’s 2 en 11, asook op no’s 8 en 17.
Dirk van Dyk teken 'n Spog Twee aan op putjie no 7.
Volgende Saterdag se kom-petisie is 'n Enkel Stableford.
Die Ligaspan speel Saterdag teen Bredasdorp op Gansbaai. Die span is Daan Victor, Johan Coetzee, Pieter Loubsher, George Hunt, Sextus Neethling en Bev Swart.
Vrydagaand se Steak braai-verwarring: Dis ‘n gewone funksie teen R70, wat “chips” insluit. Terselfdertyd is daar ‘n dans in die saal (nie-klubfunksie) teen R100 per persoon, waarby die steak en chips ingesluit is.
Johan Coetzee
082 878 0534
gbgholf@gmail.com
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.