R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Woensdag se Sloegterskompetisie is gewen deur Etienne Engelbrecht met 39 punte gevolg deur Daan Victor 39, Thubten Wullfschlegger 38, Solly Wessels 38, Bev Swart 36, E Han 35, Laurie Sauter 35, Dawie Vil-joen 34, Steve Muller 33, Leon Hattingh 32. Naaste aan die penne was Hugo Groenewald op no’s 2 en 11, en Bev Swart op no’s 8 en 17. Fanus Walters teken ‘n Spog Twee aan op putjie no 17.
Vrydag se OK Foods 9-putjie kompetisie was ‘n Enkel Stableford formaat, en die wenner was Senekal Dreyer met 19 punte, gevolg deur Johannes van der Walt 21, Andre Coetzee 21, Leon Hattingh 20, Leon Lombaard 20 en Daan Victor 19. Andre Coetzee was die naaste aan die pen op putjie no 17.
Saterdag se Enkel Stablefordkompetisie is gewen deur Thubten Wullfschlegger met 40 punte, gevolg deur Fanus Walters 36, El Matthee 35, Hugo Groenewald 35, Laurie Sauter 35, Leon Lombaard 35, Neil Harrison 34, Jack Doyle 32, Solly Wessels 32, ET Engelbrecht 31.
Liga: Veels geluk aan die Gansbaaimanne wat die span van Bredasdorp gewen het met 4 – 2. Die Gansbaai-span was Daan Victor, Pieter Loubser, Johan Coetzee, George Hunt, Bev Swart en Sextus Neethling. Sterkte met die volgende stryd op Kleinmond teen Kleinmond.
Saterdag (4 Maart) vind die Klubkampioenskappe plaas. Die B-afdeling is vanaf 10 – 18 voorgee en speel 36 putjies Houespel. Die C-afdeling is vanaf 19 – 36 voorgee, en speel 27 putjies Enkel Stableford.
Saterdag (18 Maart) is die BARC fondsinsameling gholfdag, en die speelfooie is R230 wat ontbyt insluit. Daar is pryse vir die eerste 10 plekke.
Saterdag (25 Maart) is die jaarlikse Sanlam Kanker Uitdaagreeks gholfdag.
Johan Coetzee
0828780534
gbgholf@gmail.com
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.