R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Met misdaad wat aan die toeneem is, word elke vorm van misdaadvoorkoming belangrik. Hierdie klein hondjie was op sy pos toe ons fotograaf die groot getal motors Dinsdag voor die Family Church afgeneem het, waar lede van die Afri Forum buurtwag die eerste van ‘n reeks opleidingsessies bygewoon het. Inwoners en sakemanne van die Groter Gansbaai maak erns van die feit dat misdaad aan die toeneem is in die gebied. Die opleiding handel oor hulle regte as buurtwaglede en wat van hulle verwag word. ‘n Opleidingsessie is Woensdag in Pearly Beach aangebied. Enige navrae kan gerig word aan die sameroeper, Mark Collings. Sy epos adres is mark@tls-sa.co.za.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.