R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Ligaspan: Gansbaai Gholfklub se Ligaspan laat Kleinmond toe op hul neuse kyk.
Die trotse Ligaspan is Daan Victor (kaptein), Johan Coetzee, Bev Swart, Pieter Loubser, George Hunt en Melvin Tobias.
Woensdag se Enkel Stableford Sloegterskompetisie is gewen deur El Matthee met 42 punte, gevolg deur Sextus Neethling 39, Pierre Pieters 38, Frannie van der Linde 36, Bev Swart 36, Johan Pieterse 35, Solly Wessels 35, Etienne Engelbrecht 34, Daan Victor 34 en James Moore 33. Naaste aan die penne was Pierre Pieters op no’s 2 en 11, Leon Hattingh op no’s 8 en 17 en Daan Victor op no 15.
Vrydag se OK Foods 9-putjie kompetisie is gewen deur George Hunt met 22 punte, gevolg deur Etienne Engelbrecht 19 en Andre Coetzee 18. Andre Coetzee teken ‘n Arend aan op putjie no 1.
Saterdag se Enkel Stableford kompetisie is gewen deur Solly Wessels met 38 punte, gevolg deur Fanus Walters 38, Andre Roos 36, El Matthee 33, Piet du Toit 31, Neil Harrison 30, Pierre Pieters 29, James Moore 29, Philip Taylor 27 en Leon Lombaard 26. Pierre Pieters teken ‘n Spog Twee aan op putjie no 11.
Vrydag is dit weer ‘n gesellige Steak ‘n Chips aand.
Volgende Saterdag se kompetisie is ‘n 4BBB Stableford.
Johan Coetzee
082 878 0534
gbgholf@gmail.com
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.