R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Saterdag se Houespel se trotse wenner was Solly Wessels met 68 net, terwyl hy ook een van die spelers was wat ‘n Spog Twee aangeteken het. Solly is gevolg deur Malcolm Bury 68, Jan le Roux 70, Dickie de Kock 74, Etienne Engelbrecht 75, Andrè Roos 75, Steve Muller 75, Neil Harrison 76, Leon Lombaard 83 en Piet du Toit 84.
Naaste aan die penne was Leon Lombaard op no’s 2 en 11 en Steve Muller op no’s 8 en 17. Spog Twee’s word aangeteken deur Solly Wessels (2), Dickie de Kock (17) en Steve Muller (8).
Woensdag se Sloegterskompetisie is gewen deur George Hunt met 44 punte, gevolg deur Sextus Neethling 41, Hugo Groenewald 39, Bev Swart 39, Solly Wessels 34, Etienne Engelbrecht 34, Johan Coetzee 34, Neil Har-rison 32 en Steve Muller 31. Piet du Toit teken ‘n Spog Twee aan op putjie no 2. Naaste aan die penne was Piet du Toit op no’s 2 en 11 en George Hunt op no 15.
Vrydag se OK Foods 9-putjiekompetisie was ‘n enkel Stableford formaat en die wenner was George Hunt met 20 punte, gevolg deur Leon Hattingh 20, Solly Wessels 19, Dickie de Kock 18 en Etienne Engelbrecht 18.
Liga: Die Ligaspan verloor 5/1 teen Riviersonderend Gholfklub.
Die volgende wedstryd is op Gansbaai Gholfklub se veld teen Swellendam op 27 Mei 2017.
Kompetisies vir Meimaand is: Saterdag, 13 Mei - ‘n Enkel Stableford; Saterdag, 20 Mei - ‘n 4BBB Stableford; Saterdag, 27 Mei – ‘n Bonus Bogey.
Johan Coetzee, 082 878 0534
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.