R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Academia se rugby-, sokker-, netbal- en hokkie-spanne het op 3 Mei (Villiersdorp Sekondêre Skool) en 6 Mei (Eben Donges Hoërskool, Kraaifontein) te staan gekom. Daar was net een doel voor oë - om te wen.
Villiersdorp
Saterdag, 3 Mei het Gansbaai Academia op hul tuisveld teen Villiersdorp Sekondêre Skool gespeel.
Die uitslae was soos volg:
Rugby: o/17 wen 22-19; o/19 wen 24-5. Sokker: o/19 seuns wen 4-1. Netbal: o/15 wen 7-6; o/17 verloor 5-16; o/19 verloor 8-19.
Kraaifontein
Saterdag, 6 Mei het Gansbaai Academia in Kraaifontein teen Eben Donges Hoërskool, asook van die ander, tydens Eben Donges se jaarlikse sportdag te staan gekom. Verskeie skole soos Hottentots Holland Hoërskool, Soneike, Melkbosstrand Hoërskool en Protea Heights Academia was teenwoordig.
Die uitslae was soos volg:
Rugby: o/15 wen Eben Donges 33-0. Beste spelers: Wyzell Fourie, Jemile Sauls en Breyton Phillips; o/16 wen Eben Donges 14-0, asook Protea Heights 39-0. Beste spelers: Guilermo Rossouw en Ralph-Vino Richter; o/19 wen Eben Donges 24-0. Beste spelers: Lorenzo Geldenhuys en Aldin Jantjies.
Sokker: o/19 meisies wen Eben Donges 7-2. Beste spelers: Lelethu Tasana en Emihle Ntsomi; o/19 seuns wen Eben Donges 1-0; verloor teen Soneike 0-1. Beste spelers: Ananthi Mkeli en Sizwe Ngumla.
Hokkie: o/19 meisie verloor teen Melkbosstrand 1-2; speel gelykop teen Eben Donges 1-1. Beste spelers: Zandre Otto en Charneze Hart; o/19 seuns wen Eben Donges 2-0; verloor teen Protea Heights 2-1. Beste spelers Shanobian Cupido en Sangiro Felix.
Netbal: o/14 verloor teen Hottentots Holland 5-10; wen Protea Heights Academia 8-5; wen Melkbosstrand 8-6; wen Eben Donges 14-8. Beste spelers Stephanie Matlhara en Anele; o/16 speel gelykop teen Melkbosstrand 6-6 en wen Soneike 12-3, asook Protea Heights Academia 6-4. Beste spelers: Chrissandra Pietersen en Megan Pieterse; o/19 wen Melkbosstrand 9-4; wen Eben Donges 5-4; verloor teen Hottentots Holland 3-15. Beste spelers: Whitney Jansen, Farren Hendricks, Ruwyda Phillips en Casey Lewis.
Vanaf 17 Mei sal Gansbaai Academia 4 tuiswedstryde speel en vra die gemeenskap se ondersteuning.
Hulle reël ook 'n sport-fondsinsamelingsdag vir 26 Mei 2017, waar hamburgers verkoop gaan word.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.