R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
‘n 'Sondonnertjie' (“sundowner”) wat verlede Woensdag deur ‘n paar van Gansbaai Wynproegilde se lede gereël is, moes tevrede wees om hul drankies te geniet sonder die afgelope paar weke se asemrowende sonsondergangsbeelde. Die bewolkte weer het egter nie afbreek gedoen aan die geselligheid wat by Wally en Marietjie van Coller se huis in De Kelders plaasgevind het nie. Só ‘n ou kleinigheidjie kortwiek beslis nie ‘n wynproewer om ‘n goeie wyn te geniet nie. Voor van links staan Adri Latsky, Molley van der Colff, Anita Botha en Marietjie en Wally. Agter glimlag Nico Latsky, Johan van der Colff, Libet en Smartie Genade en Nelleke Ferreira.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.