R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Saterdag se Houespel kompetisie is gewen deur Solly Wessels met 66 net, gevolg deur Etienne Engelbrecht 75, George Hunt 75, EL Matthee 75, Leon Lombaard 76, ds Dirk van Dyk 77, Daan Victor 77, Pierre Pieters 78, Johan Coetzee 80 en Niel Harrison 82.
Naaste aan die penne was ds Dirk van Dyk op no 2, George Hunt op no 17 en Niel Harrison op no 15.
Woensdag se sloegterskompetisie is gewen deur Etienne Engelbrecht met 40 punte, gevolg deur Gina Esterhuizen 37, Niel Harrison 35, George Hunt 35, Andre Roos 35, Daan Victor 34, Rene Myburgh 34, Dawie Viljoen 33, Piet du Toit 33 en Solly Wessels 32.
Naaste aan die penne was Piet du Toit op no 2 en Andre Roos op no 17.
Spog twee’s word aangeteken deur Rene Myburgh (15) en Fanus Walters (2). Johan Coetzee wen die boerpotputjies op no’s 9,13 en 16.
Vrydag se OK Foods nege putjie kompetisie is gewen deur George Hunt met 18 punte, gevolg deur Gina Esterhuizen 17, Solly Wessels 16, Wally van Coller 16 en Leon Lombaard 15. Wally van Coller teken ‘n spog twee aan op putjie no 11 en Etienne Engelbrecht was naaste aan die pen op putjie no 17.
Volgende Saterdag se kompetisie is ‘n Enkel Stableford.
Die ligaspan speel Saterdag hulle laaste wedstryd vir die jaar op Theewaterskloof en ons wens hulle alle sterkte toe.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.