Dicky en Sextus wen samespel

Dicky en Sextus wen samespel

Gansbaai Courant

Dicky de Kock en Sextus Neethling was verlede Saterdag die trotse  wenners van die 2 Bal Samespel Stableford en kon met 43 punte van die gholfbaan afstap.

Sextus was ook naaste aan die penne op no 15 en Dicky teken ‘n arend aan op putjie no 6.

Die twee wenners van die 2 Bal Samespel Stableford is gevolg deur Daniel van der Merwe en Pieter Loubser 41, Malcom Bury en Daniel van der Merwe 40, George Hunt en Andre Roos 40, Dicky de Kock en P Bredenkamp 40, A Brink en EL  Matthee 36, Louis van der Vyver en H Gerber 35, Johan Coetzee en Daan Victor 35, Bev Swart en Niel Harrison 35 en Solly Wessels en Frikkie van Eeden 35.

Woensdag se sloegterskompetisie is gewen  deur Solly Wessels met 42 punte gevolg deur George Hunt 39, Bev Swart 37, Leon Hattingh 36, Richard Bentz 34, Niel Harrison 34, Johan Coetzee 33, Andre Roos 32, Pierre Pieterse 31 en Piet du Toit 30.

Naaste aan die penne was Niel Harrison op no’s 2 en 11, Leon Hattingh op no’s 8 en 17 en Daan Victor op no 15. Johan Coetzee teken ‘n spog twee an op putjie no 17.

Vrydag se OK Foods nege putjie kompetisie is gewen deur Bev Swart met 20 punte gevolg deur Solly Wessels 17, June Rahn 17, Rene Myburgh 15, Frikkie van Eeden 13 en Hennie Kriel 12.

Bev Swart teken ‘n spog twee aan op putjie 11 en Koos Myburgh was die naaste aan die pen op  no 17.

Volgende Saterdag se kompetisie is ‘n 2 Bal American Scramble en word geborg deur die Rookkamer.

Vrydag, 30 Junie is dit weer ‘n steakaand wat in die koue weer geniet kan word.

Dicky en Sextus wen samespel

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed Verminder

R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...

Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.

Gansbaai Courant
Vanuit My Stoel: Julie 2024

Vanuit My Stoel: Julie 2024

Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.

Gansbaai Courant
Sirkels: Anton Goosen se Nuwe Album en Vertonings

Sirkels: Anton Goosen se Nuwe Album en Verton...

Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.

Gansbaai Courant
Kultuurghoeroe's Deurvleg Met Kroonstad Se Kaalvoetkinders

Kultuurghoeroe's Deurvleg Met Kroonstad Se Ka...

Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...

Gansbaai Courant
Amanda Skuiw Na 'n Nuwe Era

Amanda Skuiw Na 'n Nuwe Era

Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.

Gansbaai Courant
Dorp Raak Al Vroliker

Dorp Raak Al Vroliker

Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.

Gansbaai Courant